Jamie Lee Curtis

Jamie Lee Curtis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jamie Lee Curtis
Geboorte 22 November 1958 (1958-11-22)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Lee Curtis (gebore 22 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trading Places (1983), A Fish Called Wanda (1988), True Lies (1994), en Freaky Friday (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy